Leef in Kontak Studiegids

Jesus roep, onderrig, stuur en rus gewone mense toe. Deur Jesus te volg, word ons nie net van 'n lewe in die hemel verseker nie, maar dit maa kook 'n deur oop na verandering, groei en ontdekking op aarde. Leef in kontak-Studiegids sal jou help om die uitnodiging om by Jesus te wees, deur Hom verander en getransformeer te word en vir Hom gestuur te word, te verstaan en te ervaar. Soos jy deur hierdie studiegids werk, sal jy: - Die krag en vreugde van gemeenskap met God en ander ontdek; - Ervaar hoe God in en deur jou lerwe werk soos wat jy dit word wart jy bedoel is om te wees; - Die vreugde daarvan ervaar om andere te help om 'n meer intieme wandel met God te ervaar.

Weitere Produkte vom selben Autor

André le cochon grognon Di Mascio, Giovanna, Carrer, Françoise

22,40 €*
Le monde des Tousmous Carrer, Françoise

20,30 €*
Les grolles prennent leur envol Di Mascio, Giovanna, Carrer, Françoise

20,30 €*
The Call Carr, Francois

18,70 €*