Suikervry
Autor: | Karen Thomson |
---|---|
EAN: | 9781920289867 |
eBook Format: | ePUB |
Sprache: | metaCatalog.groups.language.options.afrikaans |
Produktart: | eBook |
Veröffentlichungsdatum: | 01.04.2015 |
Untertitel: | 8 Weke na Vryheid van Suiker en Koolhidraatverslawing |
Kategorie: | |
Schlagworte: | afrikaans diet plan jonathan ball jonathan ball publishers karen thomson kerry hammerton maaltydprogramme no sugar diet selfhelpboek south africa sugar free suikervry suikervry dieet tamzyn campbell tim noakes |
9,99 €*
Versandkostenfrei
Die Verfügbarkeit wird nach ihrer Bestellung bei uns geprüft.
Bücher sind in der Regel innerhalb von 1-2 Werktagen abholbereit.
Suikervry is die eerste selfhelpboek wat in Suid-Afrika geskryf is om mense met 'n suiker- en koolhidraat-verslawing te help om dit te bowe te kom. Dit is deur Karen Thomson en Kerry Hammerton met die steun van die dieetkundige Tamzyn Campbell geskryf, en daar is 'n voorwoord deur prof. Tim Noakes. Dit staan eetgewoontes met min koolhidrate en meer vet voor. Dit is die enigste beskikbare boek wat die emosionele en gedragspatrone van 'n suiker- en koolhidraat-verslaafde aanspreek. Vir baie mense is dit nie genoeg dat hulle bloot weet wat om te eet nie. Suikervry spreek dié saak aan. Bo en behalwe 'n program van agt weke lank, bevat Suikervry ook persoonlike verhale van verslawing, maaltydprogramme en resepte sonder suiker.